Home
16th December
Introduction
ACTS, BILLS, LAWS
ANC Myths
Are you being watched?
Boers
Charities/Welsyn
Dangers of SA
Encouragement
Farming...?
Farm Murder Stats
Forums
GENOCIDE
Guestbook
Home???
Hunters
Links
Mandela beneath Halo
NEWS  NUUS
Patriotic Melodies
Beste Vierkleur
National Anthem
People who impact
Perspectives
Petitions
Photo Album
Project 10,000 x 100
Prophesy Africa
Radio Talk Shows
Rape
Save your Roadmaps!
Soul Walk
South Africa
Stories for change
Virtual Library
Voices of Ex Pat's
White homeland??
Who owns the land?
Wikipedia
Zuma new president?!
ANC Farce
Reconciliation??
AWB
Moaning white racists
 
Beste Vierkleur

O Beste Vierkleur,  wanneer mag ons  -  weer vir jou sien waai
In 'n staat van jou eie  -  van Orania tot in Lamberts Baai
Vir die volk Afrikaner,  en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem sal gee wat jy vra.

Jy lê gevou nou,  maar hier is van ons  -  wat vurig op die dag wag
Om jou weer te hys, ja  -  in eer vir die nuut vierkleur vlag
Van die volk Afrikaner,  en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem sal gee wat jy vra.

Die Bloodreviertog is lank verby  -  en so hoort dit te bly
Maar ons sal weer staan, ja  -  teen die dag van die eie regeer
Van die volk Afrikaner,  en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem sal gee wat jy vra.

Jy lê gevou nou,  maar hier is van ons  -  wat vurig op die dag wag
Om jou weer te hys, ja  -  in eer vir die nuut vierkleur vlag...
O Beste Vierkleur,  wanneer mag ons  -  weer vir jou sien waai
In 'n staat van jou eie  -  van Orania tot in Lamberts Baai
Vir die volk Afrikaner,  en tog ietwat ander
Wat steeds op jou roepstem sal gee wat jy vra.

Ja wat steeds op jou roepstem sal gee wat jy vra.

Ja wat steeds op jou roepstem sal gee als wat jy vra.

©2004-2007 EngelseBoer

Top
 
Rescue those who are unjustly sentenced to death;don't stand Info

stopboergenocide.com v 4_3