Home
Introduction
16th December
ACTS, BILLS, LAWS
ANC Myths
Are you being watched?
Boers
A Boer perspective
Afrikaans
Afrikaans is beter
Afrikander recipes
Anglo/Boer War
Boereraat
Boeresport
Boers aggrieved
Boer top's ANC
Boer War Art
Die anderkant
Forgotten holocaust
Horses used
Imperialism in the dock
Ossewa Brandwag
Out of Africa
Patagonia
Pro-Boer Revision
UK POW Camps
Who were the Boers?
Charities/Welsyn
Dangers of SA
Encouragement
Farming...?
Farm Murder Stats
Forums
GENOCIDE
Home???
Hunters
Links
Mandela beneath Halo
NEWS  NUUS
Patriotic Melodies
People who impact
Perspectives
Petitions
Photo Album
Project 10,000 x 100
Prophesy Africa
Radio Talk Shows
Rape
Save your Roadmaps!
South Africa
Stories for change
Virtual Library
Voices of Ex Pat's
White homeland??
Who owns the land?
Wikipedia
Zuma new president?!
ANC Farce
Reconciliation??
AWB
Moaning white racists
 


We found something (at last!) after being told we had spelt this word wrong, ha! ha! by a kind gentle-Boer-man in Ireland. We spelt it boereraad--not! It is boereraat - would have been useful to have checked in the dictionary. Ha!Ha!

Anyway all of the boereraaT here is found at http://www.onsweb.co.za/Boereraat.htm

Well some of these remedies look quite good and some are pretty hair-raising, so I would proceed with caution. The reason why I have remedies up here on StopBoerGenocide is because it is part of the Boer heritage and it is interesting to see what they used to use for medication. I once visited one our museums here in the UK and it was very interesting to see the old packets and bottles of medication that were issued to the public. I was also amazed to see that ONE pill could heal so many ailments!!!

Aambeie

6 pakkies rhubarber poeier
6 pakkies salpeter
1 pakkie epsom sout
2 bottels water.
Kook tot 1 bottel oorbly.
Drink 1 dessert lepel vol. 

Nugter speeksel en menswater word aanbeveel; dan ook veral tog meer bedagsaam wees watter papier, ens. 'n mens gebruik as hy aan sy natuurlike behoefte voldoen. Die beste is skoon ou linne klam gemaak met nugter speeksel en sy eie water. Harde, stywe of gedrukte papier of so iets is nadelig.  

Nadat jy gebad of gestort het, droog heel eerste jou hande goed af sodat dit so droog moontlik is. Droog daarna die res van jou lyf af.
Die ambeie verdwyn vinnig en nadat dit verdwyn het moet jy hierdie ritueel aanhou doen veral as jy nogal baie sukkel met ambeie. Probeer om dit 'n gewoonte te maak om jouself so af te droog.
As heirdie ritueel gelowig gevolg word sal jy nooit weer probleme met ambeie hê nie.

ARTHRITIS

2 botteltjies witdulsies.
1 koekie kamfer.
Meng goed. 
Smeer aan, NIE drink nie

1 Bottel whisky
1 teelepel wassoda.
Drink 1 eetlepel vol in die oggende.

Drink van 1 tot 9 druppels Jeyes Fluid.
1ste dag            1 druppel
2de dag            2 druppels
3de dag            3 druppels
4de dag            4 druppels
5de dag            5 druppels
6de dag            6 druppels
7de dag            7 druppels
Hou so aan elke dag tot 9 druppels en die dag daarna verminder jy weer elke dag 1 druppel tot by 1. Hou so aan vir ‘n ruk.

Asma

Uie help om versperrings van die asemhalingskanale te voorkom 

Baie sterk koffie help om onmiddelike verligting te gee ( Die kaffeïen in die koffie maak jou lugweë feitlik onmiddellik oop.)

adventure medical first aid kit

Baba

VIR BABATJIES WAT KRAMPE EN WINDE HET
1 Botteltjie krampdruppels
1 botteltjie interesdruppels
1 botteltjie versterkdruppels
1 botteltjie wonderkroon
1 botteltjie balsem vita
Maak ‘n lepel suikerwater aan en sit van elkeen ‘n druppeltjie in die suikerwater – tot 2 druppeltjies as hulle ouer as 6 maande is. 

BABATJIE SLYM OP BORSIE
1 teelepeltjie gesmelte botter.
Vryf borsie daarmee in.

Woelige babas
Ek het 'n baie oulike raat vir kinders (babas tot omtrent 10 maande oud) wat baie woelig is in die aande en wat nie tot ruste wil kom nie. 
Dit werk veral goed vir koliek babas.
Jy benodig :
Lennon se Entresdruppels, 
Lennon se Wonderkroon en 
Lennon se Rooilafentel.
Krampwater.

Jy maak dit as volg aan :
1 druppel van al die Lennon produkte vir elke maand wat die baba oud is met genoeg krampwater om die bitter smaak weg te neem.

Baba se brandboudjies:


Wit van een eier - liggies geklits.
Maizina - gooi in leë babapoeierblikkie
Smeer eierwit aan met watter en strooi maizina - doen dit met elke doek
wat omgeruil word. Dit vorm 'n skilletjie op die boudjies.

Bedsere

Neem 'n potjie Prep (skeerroom) en meng dit baie goed met 'n botteltjie Turlington.  Smeer hierdie mengsel twee keer per dag sommer lekker dik aan.  (Hierdie raat werk ook vir ander sere wat sukkel om gesond te word) 

Neem die wit van 'n eier en brandewyn, roer dit goed en susses
dit aan. Skoon brandewyn is ook goed. Smeer dit elke aand aan.

Laat die pasiënt op 'n gelooide vel lê.

for more boereraat go to http://www.onsweb.co.za/Boereraat.htm

Last name:
E-Mail:
Country:
Please contact me:  E-Mail
 Phone
Comment:
 
Top
 
Rescue those who are unjustly sentenced to death;don't stand Info

stopboergenocide.com v 4_3