
Ek beplan om 'n paar boeke hier op-te-sit vir julle wat per trein reis, of by 'n lughawe is en niks om te doen, of julle wat net na tuis verlang, kan 'n rukkie lag en aan mooi dinge dink. Net soos die Here dit beplan het.
(ek hoop my Afrikaans is verstaanbaar!!)
Lekker lees.
Die Burgemeester van Slaplaagte
Ma weet mos
|